deur Tearlach vir Desember 2023 - Veldslag projek, Gedigte Share: Related: Die frekwensie van gees(brons) Ek het ‘n engel gesien 8 Desember 2023 324 views 1 Kommentaar 0likes D – Dag dié dag waarop almal wag dag der dag volvoer vervloë dae dié één dag wat niemand kan mis die dag wat net soos alle ander dae met eerstelig begin en in skemer eindig so kort was dié dag – al was dit so lank vier en negentig mense jare lank waarvoor ‘n mens sy Here dank ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2023 – Veldslag projek