Jongste aktiwiteit:

Somer Son Kind

Somer Son Kind,

In die son kolletjies is waar mamma jou altyd vind. Jou deurmekaar hare sit jy op die swaai, wieg in die wind.

Jou liefde vir die sterre, somer en son, is vir mamma n pragstuk, onoplossende som. Jy hardloop deur die spryers en lag uit jou maag met jou rug krom.

Saans is dit n bruin gebrand lyfie, nat gesweete kyfie. Vuil voetjies. En “hallo mamma soentjies”

My Somer Son Kind, ek Sal altyd jou lag hoor in die wind. In jou onskuld is waar ek my vreugde vind.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed