Jongste aktiwiteit:

Vlinder in die wind

Haar drome het ver gele.
Sy het gevoel asof almal haar vergeet het.
Hardloop sy tussen diasies.
Met n geel rokkie aan.
Onthou sy dae van haar kinderjare.
Hoe sy geruik het tussen blare.
Klouter en klim sy.
Op ongelyke paaie geloop.
Vlinder in die wind.

Sou iemand haar net kon optel.
Gewys het daar is altyd iets moois.
Haar glimlag laat jou wonder.
Is sy nie ook besonders.
Sy kyk na Genade van bo.
Met trane in haar oe.
Beweeg sy weer na voor.
Sy het alles waaroor sy droom.
Vlinder in die wind.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed