Niks skree.
Musiek is stil.
Jy is stil.
Woorde is stom.
Jy is stom.
Jy het my musiek gesteel.
… stile, skreeuende stilte …
Jy is stil.
Die musiek is stil.
Jy is stil.
… daar is geen woorde oor
geen woorde oor vir ons
woorde om ons te beskryf nie.
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Somerreën
Sjoe, die een vat diep. ek hou van die herhaling van stil en stom.