Jongste aktiwiteit:

Miskien

Miskien

Neem ek my geel breipenne
en brei vir jou ’n liefdeskombers
’n mooi bonte vol note
wat jy warm om jou kan vou

miskien

tap ek vir jou ’n bad vol warm water
een waarin jy kan baai
met borrelende borrels
shampanje en kaviaar

miskien

net miskien sing ek
vir jou ’n liedjie
by die wag-’n-bietjiebos
die woorde, ek sal jou nooit los

©Anita van der Walt




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed