deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: proe Jy ‘s my Papawer-son 10 Mei 2024 523 gesien 0 Komentare 0hou van Vassit die son lê warm lig in groenblare vas voedsel ontknoop die energie na slag en tandekou koolhidrate brand vir spierespan na ń maag wandeling dis son energie ! daar sonder kom alles tot ń sonstilstand Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende