deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Godvrugtig Die roep in die Woestyn 4 Februarie 2025 386 gesien 0 Komentare 0hou van Binnebou rou stene luidkeels verskaf deur vreemdes asook wyse geleerdes lê versprei oor my werf sier stene deur jare opgetel lê ook rustig op my werf vir innerbou momente aan ń eie plek © Koos Elsum Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende