deur Nix vir Gedigte Share: verwante: dis koud Misterieuse Liefde 4 Augustus 2025 291 gesien 0 Komentare 0hou van ’n Man van St Lucia se strand #Limeriek ’n Man van St Lucia se strand het kitaar gespeel met sy hand.hy sing toe so skeef, dat geen seemeeu oorleef— toe het hy die kitaar maar verbrand. ©Nicola Brown Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende