Jongste aktiwiteit:

satire

kom besoek hierdie land
land van melk en heuning
hier is geweld onmin gering
hier vat elkeen die ander hand

kom sien die reënboog nasie
opgestel as varse demokrasie
regeer tot in hoogste purgasie
geprys deur wêreldwye ovasie

waar politici soos konings onthaal
meerderheid alles verniet wil kry
minderheid al die belasting betaal

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed