Jongste aktiwiteit:

Randomtalie in my kop

My kop ry rondomtalie, my hart spring soos n wilde perd.

Emosies jaag my die vlak vol, los my weer by die begin…Waarheen nou.

Golwe slaan hoog teen my skuit en die storm bedaar nie.

Die lewe is n lied vir die wat kan sing, vir ander ñ wedstryd..

Tog is alles een groot skildery. Kleure en angs pak my beet foute word gemaak, maar op die einde is dit jou eie goeie werk.

Gee alles maar nooit op nie jou skildery is die moeite werd.

Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed