Groot voet van Afrika
Groot voet van Afrika
Groot, met soveel krag, kan jy die wêreld vermag.
In groepe woon jul, staan saam deur dik en dun.
Oplossings vind jy, soms beter as ’n mens.
’n Dier vol prag, ons kan by jou leer.
Al is jy groot, met ontsaglike krag,het jy ’n hart ongelooflik sag.
Jy onthou so goed, maar laat die trop nooit vir ewig boet.
© Ryno du Plessis, 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.