Jongste aktiwiteit:

Deur die oog van ‘n naald

Deur die oog van ’n naald

Deur: Ryno du Plessis

Rykdom, mag en roem, is die skat wat die mensdom soek.

Elke dag groei nog ’n versoek.

Die hart begeer, hy soek nog meer.

Sou ons maar net die Koninkryk van God so soek, was die skatte meer soet.

Matteus, Markus en Lukas deel die woord, vandag ’n gesegde uit elke oord.

Ware rykdom lê nie in jou beursie nie, mag nie in jou hande nie.

Stap jou kameel ook deur ’n naald se oog?

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed