Jongste aktiwiteit:

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Marthie Joubert het ‘n nuwe publikasie gemaak

Gedig :Lewe

Die lewe se nut
bedenkinge oor sinvol,
oor geluk uiteengesit
eisend neem sy tol!

Vele maskers gepleister
vroom en selfvoldaan,
deur die waarheid getreiter
neuk mens lewend aan.

Hoop vir volheid
delwend, soek deur ervaring
grawe intens wyd en syd
soekers sonder rigting!

Vrede en geluk ontwyk
waar, watter obskure plek,
vind mens lewensjolyt?
Hoe sal jy dit ontdek?

n Stem wat binnewereld indring
onverklaarbaar uitgesoek.
Sy lewe wat verlossing bring
met hart wat n nuwe lied sing.

5 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak