Jongste aktiwiteit:

deel

 

 

lees jy gedigte

skryf jy ook gedigte

gedigte, stories – verhale

deel jy iets van jou

heil die leser

of traak

my nie

agtig

met

geen begrip

of omgee

vir jou

leser

plant jy

onkruid of

dalk graan

wat sal kan

aangaan

en vrug

dra

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak