Jongste aktiwiteit:

Die noodlot dra ook sy prys

Die noodlot dra ook sy prys…

 

Hard gewerk, met geen bewys. Elke sent gaan reguit net vir die huis.

 

Nood loop oral in die strate, van dalk net ’n broodjie, tot help net gou tot môre.

 

Môre kom en gaan, maar gister se hulp het weggevlieg.

 

Môre sal alles beter wees, maar môre sê dit is eers ’n ander môre wat kan help.

 

Planne word gemaak: hoe gaan ek al die gate vandag toemaak?

 

Die noodlot dra ook sy prys, wat geen sent ooit sal kan betaal.

 

Slegs net jou geloof aan die Skepper van die groot heelal sal hierdie prys van vandag se lot betaal.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed