AANDAG ALLE INK LEDE- PRYSVERHOGING OP PUBLIKASIEREG
Soos alles in die lewe word alles duurder en het ons internetverskaffer “Hosting” maatskappy die tariewe opgestoot. Ink het so lank as moontlik (amper 6 jaar) die onkoste probeer kussing maar is nou genoop om die maand tariewe met R10 te verhoog NA R60 per maand. Vir ‘n uiteensetting klik asb op die AANSLUITINGSOPSIES om te sien hoe dit jou publikasieplan beinvloed.
Jammer hieroor maar dit is ongelukkig buite ons beheer.
INK span
3 Kommentare
-

IronLady
Anze wees rustig. Dis geen probleem. Shalom
-

Marlene Erasmus
Dit is ook te verstane ...
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Elmarie Nienaber Van Kampen
Hallo Anze, dit is geen probleem nie.