Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: aangeroep

Deur Von Villon
Datum gepubliseer: 17 September 2022 Aantal woorde: 45 43 Kere gelees 2

aangeroep

rondom my en vlak
dans vlambesete vuur
slaafs op korale van knetter en knap

twissoekers saboteurs moordenaars
stook vuur en kwaad
wat tartend teister

rodom my en skerp
skyn die Vlerk se lig
wat my bedek

in vlambesete vuur
roep ek
sonder brandmerk

©VonVillon




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 7
Kommentaar telling: 2

jy het 'n wanbegrip van jou waarde as mens wanneer jy ander op grond daarvan veroordeel

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 222 gaste aanlyn

Bydraes – Argief