Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Afgevalle roosboomblare …

Deur Desiréé
Datum gepubliseer: 16 November 2016 Aantal woorde: 43 658 Kere gelees 11

in afgevalle roosboomblare
lê alleenheid afgeëts
niemand wat hul geur meer inasem
of hul mooiheid in woorde skets

soos die afgevalle roosboomblare
voel my menswees sonder jou
geen warm liefde wat oor my straal
of sagte hande wat my hart omvou

© borrels




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Palet

    16 November 2016

    Baie mooi

  2. Kiekies

    16 November 2016

    Sjoe dis hart-raak pragtig.

  3. neels

    17 November 2016

    borrels het maar n slag met romantiese werke

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 50
Kommentaar telling: 156

daar is 'n plek in my waar ek nog jou vingerafdrukke voel waar jou soene nog talm en jou fluisterwoorde saggies weerklink dit is die plek waar 'n deel van jou vir altyd 'n deel van my sal wees ...

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 141 gaste aanlyn

Bydraes – Argief