Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Afstand

Deur HelenaMellet
Datum gepubliseer: 17 Februarie 2016 Aantal woorde: 52 1087 Kere gelees 21

Twee riviere loop paralle teen my wange af.
Alles gebeur so vinnig.
Dae vlieg, ure verdwyn in die niet.

Reën loop in klein riviertjies dwarsoor my ruit.
Alles gebeur so vinnig.
Bosse gly verby en die pad krimp met elke sekonde.

Elke nuwe kilometer skeur
die gaping tussen ons weier oop.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 130
Kommentaar telling: 90

Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 264 gaste aanlyn

Bydraes – Argief