Lente
Die windpomp staant trots met sy staal maanhare,
pote geanker in lowergroen vroeglengte gras.
Wattebolle dryf lui in die blou en laat plek-plek die son toe
om haar arms deur te steek en met goue vingers oor die aarde te streel.
Bome staan fier en swaai die deuntjie
van ’n nuwe seisoen tussen hulle takke.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Louie
"Die windpomp staant trots met sy staal maanhare..." sien presies wat jy sien toe jy hier gedig het. Like