deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Saad van liefde (Silwer) Kikimo sing 6 Februarie 2023 619 gesien 0 Komentare 0hou van alleen introversie aanpassing op aanpassing moeilik vriende maak iemand te vertrou gelowiges word geroep nie gemaak vriende word geroep nie net gemaak gemaakte vriende maak of hulle vriende is vriendskap is ‘n oop fontein van totale vertroue en onbreekbare lojaliteit baie vriende bring baie ontnugtering en hartseer wie is jou ware vriende jou spesiale sielsmaat vertrou hom of haar ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende