Arrogant*
Altyd dogmaties
roteer die superego
ruimhartig in sy noppies
om die eie ek
gewapen met ‘n ydel beuel
ag hy almal as analfabeet,
naarstigtelik prys hy sy eie stert
ten spyte van wát die wyses weet…
*Agrostigon
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.