Jongste aktiwiteit:

aweregs

 

die wêreld draai

dit swaai en bokspring

in sy onewe baan wat tregter

na oneindige groot, ver bestemming

daarteenoor lê die vakuum van my lewe

soos oneindige klein gebeurtenis

wat geen merk kan maak

op lewende skepping

aweregs sien ek dit

uit omdop oë

met blindheid

geslaan

 

Ó Tearlach.

 

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed