Jongste aktiwiteit:

YSIGE LENS

Winter die introspeksie seisoen
wat die ysvingers van die verlede oopmaak
die kettings van gewoontes verbreek
geestelike dagboek word deur geblaai
oorweeg jy dit weer of skeur jy dit uit
hoe leer jy om voor te begin
jy moet jouself ontbloot
jy moet foute en tekortkominge erken
dan los jy dit nes verlede winter
tussen blaaie in jou seisoen dagboek
elke dag is ‘n nuwe lewe
van vryheid van weer begin




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak