Jongste aktiwiteit:

Baie Goed, Dankie ( The Great Pretender = Queen)

Baie Goed, Dankie ( The great pretender=Queen))

Ek het heelnag wakker gelê
en my bekommer oor dié en
oor daardie se swak gesondheid
of netelige finansiële verknorsing—
Jy steier onder vrienskapsverliese
deur emigrasie en afsterwe,
almal om nooit weer te sien nie—
Jy is ook sielsongelukkig oor al die
misdaad en korrupsie maar
byt maar vas aan die bekende by
oorblywende vriende en familie se liefde
en so verswyg jy jou verliese en harseer
en vra iemand hoe dit gaan
sê jy met ‘n groot glimlag
baie goed dankie, en is jy
ook maar heel geveins
‘’ the great pretender “

Janetta – Helena ( Babs)




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed