Jongste aktiwiteit:

Belangrik

Maslow piramides
bou van kos na gees
mense is vasgevang
op eie trapmeul
met vele ander
mallemeules
omring.

alles gaan
in volg orde van drang
die maag, skuiling
die liefde, naaste, self
laaste meskien wysheid
met net die eerste twee
in werklikheid gegrond.

kan dit wees
dat mensekind
met veilige, vol mae
die wete het
niks is meer belangrik
as die opeis
van eie vryheid?




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed