biopsie
hartverskeurende tonele
speel soms oor my duin
dooie robbe en voëls wat
uitspoel op die nat strand
van alles wat te siene is
bly lewe waaraan alles
naarstiglik vasklou beste
‘n biopsie van my drome
sal wees die vrede en rus
wat straal oor my gees
©Teárlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
morne du preez
dis ou mooi mnr