Jongste aktiwiteit:

olka bolka

olka bolka rietjies dakke
opgerig deur die kwakke
water stroom deur benat
alles wat is ook my blad

olka bolka holsteen mure
kraak en trek binne ure
keer gladnie die klanke
as buurman saag planke

olka bolka konkreet vore
fondasies sand in gebore
aardbewing hele dag lank
geen slaap met die klank

olka bolka wie is suurgat
het dalk ook ‘n seer blad

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed