Jongste aktiwiteit:

Bloedrivier

Bloedrivier
die slag wat in herhaling lag
omdat ons dit aanhou veg.

Wat is verkeerd?
Wat is reg?
Elk dink langs sy eie weg.

Opinies
Denkwyses
Riglyne
Strewes

Bloedrivier
trek weer laer,
want ‘een’ volk kan steeds
nie saamskaar.

Wat is verkeerd?
Wat is reg?
Elk dink langs sy eie weg.

Verwyte
Verkeerde besluite
Ontoegeeflikheid
Oordeel

Bloedrivier
ons sien jou more weer,
want elkeen wil regeer
oor sy eie koninkryk en kleur.




6 Kommentare

Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak