Bome fluister wolke luister
Luister na geheime
in elke donker hoek
my gedagtes vormloos
met net die stilte wat fluister
om weer op te staan
Ken jy die leemtes
en plekke van niks
terwyl jou oӫ koud-blou gevoelloos
neerkyk op my
My siel afbreek
glasstukke en…
die stilte verdiep
stom en woordeloos
4 Kommentare
-
-
Arnold
Ek hou hiervan.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
sjoe Palet dis baie mooi en diep woorde hierdie