Jongste aktiwiteit:

Blombleek maan

Om te wonder waarheen die toekoms gaan

om sin in die lewe te verstaan

alles gaan nie altyd goed

daar is baie storms wat daarbuite woed

 

Saam wie wil jy wees?

of wil jy net alleen wees

iemand net aanvaar vir wie hy is

en vir wie jy is

 

Dit is soms ‘n moeilike pad om te loop

drome verby jou te sien jaag sonder hoop

En toe! Met flikkerende fakkels wat brand
hang die maan blombleek  oor die land




2 Kommentare

  • Anze

    Pragtig, dankie vir jou deelname aan die April En toe ... projek Lees net weer MOOI die opdrag vir gedigte, daar moet n rympatroon wat jy kies voorkom Elke afdeling het spesifieke opdragte en dit gaan streng gekrit word. GEDIGTE: 1. Nie meer as 12 reëls nie. 2. Maak gebruik van 'n vasgestelde rympatroon. (Dit is jou keuse hoe só 'n patroon sal lyk) 3. Jou titel mag NIE "En toe?..." wees nie.

  • Elizabeth

    Besonders...

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak