
breek
dagbreek kom nog
swaar reëndruppels
verswelg son se strale
benat deurweekte veld
lenteblomme welk ,verwelk
geel wat vrolik bly skyn
wit wat toemaak
in bitterkoue
suidooster
en sneeu
so breek
lente
deur, winter
se koue sliet
nog breek son nie deur
kom sal dit kom,
weet ek ..maar
nou breek ek
verys in my
die hitte
belofte
Ó Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.