Jongste aktiwiteit:

Dankie

Dankie

Koor:
Staan op
Lig jou kop op
Vanoggend moet jy dankie sê

Dankie dat jy wakker geword het
Dankie dat jy opgelet het
Dat die son weer skyn
En die nag verdwyn.

Koor:
Staan op
Lig jou kop op
Vanoggend moet jy dankie sê

Dankie dat jy kan hoor
En jou hoop nie verloor
Dat die voëls sing
En die wolke reën bring.

Koor:
Staan op
Lig jou kop op
Vanoggend moet jy dankie sê

Dankie dat jy kan opstaan
Dankie dat jy kan werk toe gaan
Dat die aarde draai
En die winde waai.

Koor:
Staan op
Lig jou kop op
Vanoggend moet jy dankie sê

Dankie dat jy kan praat
Dankie dat jy jou huis verlaat
Om die liefde te versprei
Om ander te lei.

Koor:
Staan op
Lig jou kop op
Vanoggend moet jy dankie sê

Dankie dat jy kan sien
Dankie dat jy kan bedien
Dat die wêreld weet
Hy ons nooit vergeet.

C Diederiks ©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed