Bitter Land
Bitterland is geskryf en voor gedra, agtergrond musiek opgeneem deur Marieta Calitz
4 Kommentare
-

Viooltjie
Ek hoor die woorde mooi, maar jy kan gerus die woorde ook bysit. Jou stem is mooi en ek hou van die verwerking :-)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Ongelooflik mooi.. jy moet die woorde ook kom opsit hoor