Winter maak my koud alleen
As die ysdrup uit my sinkdak lek
en die koue styf my spiere trek
dan verlang ek na jou warmer land
wat keersy is van my koue kant
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
As die ysdrup uit my sinkdak lek
en die koue styf my spiere trek
dan verlang ek na jou warmer land
wat keersy is van my koue kant
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Mens voel letterlik die koue eensaamheid van jou woorde, pragtig