deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie Share: verwante: grond Die duif en die doop 4 April 2018 348 gesien 0 Komentare 0hou van deeltyd sluimerende miswolkies hang laag golwe byne verberg daaronder witsome spoel onder mis uit gaan lê vir oomblik stil verdwyn dan in sand so kom en gaan mense om my deel van jou en weer weg ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende