Jongste aktiwiteit:

Net sommer

Nie tyd of stilte –
nie woorde of spasie –
nie leemtes of voltes …

nee niks
ja niks

sal hoe ek oor jou voel
verander nie.




... daar is altyd Hoop.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed