deur die oog
elke jaar met vakansie tyd
straal daar mooiste liggies
word verwagting gebore
verander alles na glans
heerlike verassings
vriendelike, laggende ouers
altyd meer toegewend
tydens vakansie tye
tyd om te waag
en te geniet
gee sonder verwagting
wees onvoorwaardelik lief
bou en herstel kommunikasie
koester mekaar in eerlike liefde
berei voor vir nog ‘n jaar se stryd
pak saam jul toekoms aan
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.