
die ghaap isj wee hollans
sterk winde het bedaar
maan wending is nou klaar
hoog- en laag water het bedaar
wolke oor my duin het opgeklaar
stilte voor die storm sê hy
as hy stadig swem teen gety
draai net hier en daar op ‘n sy
duik weer en waai stert vir my
waar die spore van die walvis lê
waar my anker nou vasgehaak lê
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.