Die Oes
die swart pad
is vaal veld gelyn
met sonneblomme
wat sak
op duisende stamme
verwelk die blom en blare prag
die geelsee hooggety
trek terug
langs die vaal pad
verreis ń oes
uit blink swart saad
pars heuning bloed
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.