Jongste aktiwiteit:

Die Tuin van liefde

Sal ek,sal ek
saam jou(jy in my drome)saam jou
net kan stil staan en kyk
kyk na die die somerson

somerson soen
saggies ons wange streel
saggies soos ‘n ligte bries
die blare ritzel

ritzel ons rond en sweef
sweef saam ons gedagtes rond
rond om verby om
om windblom en by(e)

by laventel se pers klein bloeisels
en soet nektar reuke
neerlê op katoen sag beddings
mag ek,mag ek weg raak in jou

en jy,jy my deur die voetpaaidjies
van ons liefde lei
jou kop saggies lê op my skouer
en soet gepaste woorde fluister

fluister vir my van ‘n ander wêreld
‘n wêreld net vir jou en my
vol feetjies en vlinders
wat almal koen te koers

koen te koers
na die son opkoms
na die helder bloeisels bloei
na die tuin van ons liefde

©Morné du Preez




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed