Jongste aktiwiteit:

Dis lekker in Suid Afrika

Almal wil ‘n huisie by die see hê,
maar niemand het geld om een te koop.
Dit maak nie saak wat ons vir die baas sê,
hy wil ons nie eers ‘n kleine verhoging gee,
ons kan nie eers ‘n kar bekostig nie,
nou moet ons maar elke aand huis toe loop.

Al die mans wil nie meer in die kroeg lê,
want mamma sê daar is nie meer geld om drank te koop.
Die maak nie saak hoeveel keer pappa smeek nie,
daar is nie ‘n kar,
so hy moet elke Vrydag aand met sy dronkgat huis toe loop.

Mamma kan nie meer boetes betaal,
die polisie het Vrydag aand vir die sesde keer pappa kom haal.
Sussa wil nie sonder ‘n pappa groot word,
want anders kry boeta die heeltyd by mamma alles reg,
aan probleme het hierdie gesin niks te kort.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Fanus Strydom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak