deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Tussen die duine (lied) lied van lewe 6 Desember 2023 511 gesien 0 Komentare 0hou van doeks slaap sag in hierdie nag terwyl my woorde oor jou wag my gedagtes jou omhels slaap sag in hierdie nag weet nie wat môre op ons wag my hande jou wil omvou slaap sag in hierdie nag want Hy hou om jou die wag my hart jou wese aanvoel ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende