Jongste aktiwiteit:

DONDERDAG, Vangkuil

Mense wat roem verwerf, is meestal om één rede beroemd. Ons skoolbiblitekaris het by voorbeeld Johann Sebastian Bach as musikus ingedeel. Logies, nè? Bach het egter ‘n roman geskryf wat nie onder ,Fiksie’ te vinde was nie, maar onder ,Musiek’ tussen leerboeke, waardering en biografie asook Musiek noteversamelings van verskillende komponiste.

Ander mense het ook by tye hul ,grense’ oortree en iets kwytgeraak wat ons hulle miskien nie toevertrou het nie.

Om vir andere ‘n vangkuil te graaf, is baie moeisaam,
maar dis byna elke keer die moeite werd.

[D. H. Lawrence, engelse skrywer, 1885 – 1930]




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed