dóttir
Dot my kind
jou woorde is douagtig
jou oë douvars soos doudruppels
jou wange dounat van doureën
jou glimlag soos ‘n doukelkie
jy is doyen van my trop
my goue doublom
die dot op my
vaderskaart
© Tearlach.
(dóttir : Oudnoorse naam vir dogter
“doyen” verwys na ‘n persoon wat die oudste of mees gerespekteerde lid van ‘n bepaalde beroepsgroep of gemeenskap is.)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.