Jongste aktiwiteit:

Drome Kan Waar Word

Drome Kan Waar Word

My liefste,
my lewensasem,
my rede vir bestaan,
laat ek vannag die beminde droombeeld
wees wat die glimlag om jou lippe laat speel,
laat ek die een wees wat jou sagte lippe
in droomland kus en die rede is vir die
sagte vreugdeglans in jou oë, en laat dit
my liefdevolle arms wees wat jou in
droomland veilig omvou, en as jy
ontwaak skone slaapster sal jou droom
realiseer want ek sal werklik daar wees
om jou te oortuig drome kan waar word—

Janetta – Helena [Babs]©




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed