Jongste aktiwiteit:

Droomland Silwer

saggies trap klaasvakie
oor die vensterraam se rand
om sy heupe swaai ‘n sakkie
vol goue droomland sand
tik-tak tik-tak
steun oom horlosie op die rak
klaasvakie steek sy hand
diep binne in sy sak
grootoog lê die kleinding
onder sagte dons en gaap
goue droomland sand
gaan hom baie gou laat slaap
maanlig gooi haar strale
strelend oor die kind
‘n wiegeliedjie neurie
in die suising van die wind




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed