Jongste aktiwiteit:

Kuiergaste

dis die aansit
by ń maaltyd van gesels
wat elke mond laat
praat.

liefde vir geregte
is gesetel in gesamentlike menu
voorgesit deur geslagte
aan elke kant.

die gesels is
ń lag simphonie
die vrede van volmaag
satisfaksie.

dan draai ń maag
van te veel lekker
die gesels nou gefoseer
in groot privaat nood.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed