
duur
duur
geuiter teen die prys
eenmaal gehoor
vir altyd ongehoor
hoop op die
breek
van kettingringe
wat jou
op die terugpad
van vryheid stroop
ek sal in skuld
alleen
en arm loop
©VonVillon
3 Kommentare
-
Koos Elsum
Ek hou vd gedig in die drie dele wat na aan die lewe lê. Dankie Kommentaar : Ek is geen kenner, geniet net die digkuns aanvaar dus die as my leer proses. Ek kan net nie die verband/tema tussen die drie frases bymekaar bring nie, die individuele konsepte staan alleen los van mekaar? Hou vd foto / teks probeer ń fotoboek bymekaar bring maar sukkel…
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2022- OOP projek