Jongste aktiwiteit:

e’bolliepop (Opdrag 8)

Eie digvorm: Opdrag 8

Digvorm: Limepigram (samestelling van Limeriek en Epigram)
Strofes: 2
Versreëls: 10
Rym: aa bb a, a aa bb
Bou:
2 lang rymende reëls
2 korter rymende reëls
1 lang reël wat met eerste 2 reëls rym
dan
1 lang reël wat rym met reël 5
2 kort reëls wat rym met reël 1 en 2
2 lang reëls wat rym met reël 3 en 4
Stylfigure: Alliterasie en Personifikasie en Ironie, Sarkasme of Satire
Tema: sterk sentrale idee moet deurgans gevoel word
Neologisme: dui woord met asterisk aan

Limepigram:

e’bolliepop

die rooi overall generasie beplan landeksporasie
wagtende hordes by brandende stasie met baniere en bagasie
by department van kommin sens
werk nie ‘n enkele mens
oom jan en die voorvaders wag vir verdere informasie

skreeusnaakse (2018) twee honderd nul en agt tien sensasie
medupi operasie in stage 3 applikasie
nskandla* in pertrolblik issolasie
poliesstasie vrees losloop rower en booswig lens
intussen toi toi die res van die sirkus met uitsteekpens

©arin erasmus

*Neologisme: nkandla + skandalig = nskandla




10 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed